#DieGROOTBrekfis Joshua na die Reen & Karlien van Jaarsveld - Beter vir ons albei

--:--
Joshua na die Reen en Karlien van Jaarsveld het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor hulle splinternuwe duet "Beter vir ons albei". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
6 Feb Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Ian Cameron

Ian Cameron, Voorsitter van die Portefeulje komitee oor Polisie, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy nuwe rol. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Jul 26 min