#WaterWoensdag: Dring aan op gehalte drinkwater

Loading player...
Die gehalte van Suid-Afrikaanse drinkwater laat dikwels veel te wense oor.
Die jongste waterverslae, insluitend die Blue Drop, Green Drop- en No Drop-verslae, bevind dat bykans helfte van die water in Suid-Afrika nie veilig is om te drink nie.
Volgens Roelie van Reenen, voorsieningskettingbestuurder by die Beefmaster Groep, moet die publiek meer druk uitoefen om beter waterkwaliteit te eis. OFM Agri se Robyn Schutte het met hom gesels.
6 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min