Wiele begin draai vir Platteland-projek

Loading player...
’n Inisiatief, wat ten doel het om by te dra om die landelike gebiede van Suid-Afrika tot hul eertydse glorie te herstel, het reeds begin aftrek kry. Christel Basson, bemarking- en kommunikasiebestuurder vir OVK, vertel die ♥Platteland-projek, wat onlangs in Bloemfontein bekend gestel is, het tot dusver goeie terugvoer ontvang. OFM inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met haar gesels.
8 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min