Waak teen moontlike uitbraak van Januarie-siekte

Loading player...
Die Departement van Landbou het onlangs ’n dringende skrywe uitgereik waarin hulle waarsku teen die moontlike uitbreking van Januarie-siekte (Theileria parva) onder beeste in Zimbabwe. Die waarskuwing dui daarop dat daar ’n risiko bestaan dat die siekte na Suid-Afrika versprei kan word.
Volgens Dewald Olivier, hoof uitvoerende bestuurder van Red Meat Industry Services (RMIS), is dit ’n ernstige waarskuwing wat die rooivleisbedryf in Suid-Afrika moontlik kan raak. In die skrywe word gemeld hoewel Suid-Afrika meer as 50 jaar gelede hierdie siekte aangemeld het, ons nie ons streng biosekutiteit maatreëls moet laat vaar nie.
12 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min