Cronjé van der Merwe boer al verskeie jare seisoenaal in die VSA. Hy het al allerlei werke verrig, en in vier state gewerk. Hy vertel vir Sonop Ontbyt dit is hárde werk.
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuin kenner, was weer in die Saterdag Ontbyt ateljee om oor die plant van wintergewasse te gesels en die moets en moenies wat daarmee gepaard gaan.
Die DA beplan om Mbombela by die Openbare Beskermer aan te gee weens sy versuim om dienste af te sny van die provinsiale regering wat die munisipaliteit R406 miljoen skuld. Robert Dlamini en Thea Rix gesels met 100.5FM.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.