Opening van ECD-Sentrum Skep Geleenthede vir Landelike Gemeenskappe

Loading player...
GWK H20, in samewerking met Standard Bank en De Lande Boerdery, het onlangs die Salt & Light ECD-sentrum geopen, met die doel om kinders in landelike gemeenskappe die geleentheid te gee om toegang tot hoë gehalte vroeë-onderrig te ontvang. OFM Agri se Robyn Schutte het met Neil de Klerk, die VKB groep se streeksdirekteur vir GWK en uitvoerende hoof van groepsbemarking en kommunikasie hieroor gesels…
18 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min