Propvol beesprogram by Bieliemielie 2024

Loading player...
Vandeesweek word een van die grootste en gewildste landbouskoue in die land aangebied in die Vrystaat. Die 44ste VKB Bieliemieliefees op Reitz stal nie net van die heel nuutste landboutoerusting en -tegnologie uit nie, boere kry ook die geleentheid om te spog met hul heel beste vee in die kudde- en slaglamkompetisie, die beesuitstalling en die ramveiling. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met Annalea van Niekerk wat by die beeskompetisie betrokke is, gesels…
19 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min