Varkpes weer in Wes-Kaap aangemeld

Loading player...
Johan Gunter gesels met Dr. Leana Janse van Rensburg, staatsveearts van George, oor die jongste uitbreking van varkpes.
19 Feb 2024 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min