“Wanneer is genoeg, genoeg?” –kommer oor misdaad in Noordwes

Loading player...
’n Moontlik plofbare situasie is in Noordwes aan die broei tussen produsente en misdaadsindikate.
Carín Visser, van die Demokratiese Alliansie (DA), wat ook in die Nasionale Raad van Provinsie spreek haar kommer uit oor die toenemende bedreiging van georganiseerde misdaadsindikate wat plase en kommersiële voedselprodusente in die provinsie teiken.
21 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min