Boere se kliniek op Prieska ware lewensredder

Loading player...
Ondanks private mediese praktyk en ’n staatshospitaal op Prieska, is daar nie genoeg kundiges en toerusting om mense in lewensgevaarlike situasies te behandel en te stabiliseer nie. Landbouer Henry Coetzee het toe inisiatief geneem en die gemeenskap bymekaar getrek om ‘n mediese sentrum tot stand te bring. Hy het hul suksesverhaal by vandeesweek se Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland kongres buite Bothaville gedeel…
20 Feb 2024 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min