Gemeenskappe staan saam en slaan terug teen landelike verval

Loading player...
Senwes-groep hoof-uitvoerende beampte, Francois Strydom, verwelkom gaste by die 'Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland'-kongres wat saam met Landbou Weekblad op NAMPO Park buite Bothaville aangebied is.
20 Feb 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min