"Begin net" - Jan Scheepers

Loading player...
Jan Scheepers se bekommernis oor die veiligheid van sy werkers wat daagliks op die berugte R26 in die Oos-Vrystaat ry, het hom gedwing het om meer te doen as om net gate met klippe vol te maak. Jan het teer gekoop en hy en sy werkers het begin om ‘n gedeelte van die pad na sy plaas te herstel.
20 Feb 2024 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min