Moenie wag vir jou Rubicon oomblik om op te tree nie

Loading player...
Frans van Heerden besturende direkteur van Astral Foods se hoenderfdeling deel hoe die maatskappy 'n krisis in Standerton afgeweer het.
20 Feb 2024 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min