Privaat-publiek vennootskappe vir landbou
Loading player...
President Cyril Ramaphosa het in sy Staatsrede verwys na die belangrikheid van publieke-privaat vennootskappe en die rol daarvan om die ekonomie te groei, ‘n gedagte wat oor die algemeen positief ontvang word. Die versugting vir die landbou is hoe die vennootskappe gestruktureer word. Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen deel sy gedagtes.