Stokperdjies: Jag en visvang net die ding vir Leandré
--:--
Leandré Coetzer, die bestuurder van Safari Country Nelspruit, is 'n buitelugmens. Met visvang het sy grootgeword, maar sy het verlede jaar vir die eerste keer gejag.