Mandy 'Appels' Leibrandt - Protea Village Gemeenskaptuin - 29 Feb 2024
--:--
Mandy is die mede-stigter van die Gemeenskapstuin op Suikerbossie Park, Protea Village Brackenfell. Dis 'n kragstorie van hoe 'n gemeenskap saam kan werk om iets wonderliks to bereik. Na net 'n paar jaar bestaan hulle tuinier span uit so wat 50 mense nou en hulle het 41 groente tuine, en 480 vrugte bome op die park.