Estie Schreiber gesels vandag oor oksidasie-stres en vrye-radikale met hulp van "Oxiprovin"

Loading player...
Ons onderwerp vandag is oksidasie-stres en vrye-radikale. Met die hulp van anti-oksidante kan jy gesond bly. Wat beteken dit vir jou gesondheid? Jou liggaam kry al die hulp wat dit benodig met ons produk "Oxiprovin". Dit is beskikbaar by apteke landswyd. Vir meer inligting besoek gerus www.oxiprovin.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
13 Mar 2024 3AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Estie Schreiber gesels MULTIFORCE!

Estie Schreiber gesels MULTIFORCE! Vakansietyd, lekker eet, drink, roomys en sommer net vakansie tyd. Maar ai, die jig aanval (Gout), die seer gewrigte, die sooibrand! Dis Multiforce tyd. Moet nie dat sooibrand en suur en jig jou vakansie potjie nie. Multiforce help! Beskikbaar by apteke en Dis-Chem. Vir meer inligting…
11 Dec 2024 2AM 12 min