Rudi Nagel - Eikeboom Eersgeborene

Loading player...
Vandag se gesprek is vir my baie spesiaal. Dit bring vir my kosbare onthou van ons eerste swangerskap, geboorte en pienkvoet prins....
Ons het almal 'n "Rakker" streep in ons, maar net soos 'n eikeboom Akkers dra om voort te plant, kan ons ook Oaks of Righteousness voortbring.
19 Mar 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min