KI ingespan vir beter varkteling

Loading player...
Kunsmatige intelligensie en groot data word ook aangewend in varkproduksie veral as dit by seleksie kom. Irmarie Taljaard van The Pig Improvement Company het by TLUSA se onlangse jongboere kongres in Pretoria meer besonderhede gegee oor hoe kamerastelsels ingespan word om beter produksie besluite te neem.
20 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min