Nuwe vennootskap fokus op kernkragoplossings vir landbou

Loading player...
Suidelike Afrikaanse Landbou Inisiatief (Saai) en C5 Capital het ’n strategiese vennootskap gesmee met die doel om ondermeer baanbrekerswerk te verrig met gevorderde kernkragoplossings vir landbou.
21 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min