Estie Schreiber gesels die week oor die spysverteringstelsel met hulp van A.Vogel se "Molkosan"
Loading player...
Estie Schreiber gesels die week oor die spysverteringstelsel. Jou enjin-kamer van jou liggaam. Wat gedoen met kroniese krampe, pyn, winde, hardlywigheid, sooibrand en 'n ongestelde maag. Die natuur bied hulp met ons produk "Molkosan" van A.Vogel. Beskikbaar by alle apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za en gesels met ons deur Facebook. Stuur vir ons ook gerus ‘n epos na info@sanatural.co.za