Dr Rina de Klerk - True Self True Connections - 28 Maart 2024
--:--
Rina is een van Suid-Afrika se voorste sprekers, skrywers en leer- en ontwikkelings opleiers oor Emosionele Intelligensie. Haar passie is om werklik 'n verskil te maak en mense te lei om keuses te maak in terme van hul waardesisteem, om sodoende te groei en hul Godgegewe potensiaal by die werk en in hul persoonlike lewens te verwesenlik.
Sy het saam met Dr Ronel le Roux 'n boek geskryf, en Almarie gesels met haar daaroor.
Sy het saam met Dr Ronel le Roux 'n boek geskryf, en Almarie gesels met haar daaroor.