Lynette Beer - Jesaja 41:10

--:--
Jesaja 41:10 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.
1 Apr 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gretha Wiid - Lukas 6:44-45

“’n Boom word geken aan sy vrugte wat hy dra. ’n Goeie mens bring goeie dade voort uit ’n goeie hart.” Lukas 6:44-45
1 May 12AM 1 min

Erastus Beukes - Job 37:8

“God se stem is glorieryk in die donderweer. Dis onmoontlik om sy grootheid en mag te bedink.” Job 37:8
30 Apr 12AM 2 min

Henry Pike - Efesiërs 6:8

“Julle weet mos dat die Here elke mens wat sy werk goed doen, sal beloon.” Efesiërs 6:8
26 Apr 12AM 2 min