Platteland Hoop: Bethlehem beheerkamer

Loading player...
Oor die volgende twee weke gaan ons so bietjie stilstaan by van die suksestories in Sentraal Suid-AFrika wat grootliks uit landbougeledere gedryf word om weer hoop op die platteland te bring, waar staatsverval aan die orde van die dag is. Hierdie stories is gedeel by die onlangse Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland kongres wat deur Landbou Weekblad en Senwes aangebied is. Vandag se storie kom van Jaco Breytenbach, ’n boer en ook betrokke by die Bethlehem-sekuriteitsforum, wat bestuur word vanaf die beheersentrum in Bethlehem…
31 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min