Maak seker jy val nie vir 'Japie' se slenters

Loading player...
Is landbouers paraat teen veediefstal en ander slenters? Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou se Isabel Kruger om meer uit te vin door wat van hierdie slenters is waaronder boere reeds deurgeloop het…
1 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min