Platteland Hoop: Ditsobotla-dienstevereniging

Loading player...
Ons gaan voort met ons reeks oor Sentraal Suid-Afrikaanse planmakers wat by die onlangse Landbou Weekblad en Senwes Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland hul suksesverhale gedeel het. Vandag hoor ons van Boeta du Toit, bekend as hoof van Agri Noordwes, en ook aan die stuur van die Ditsobotla-dienstevereniging. Die Ditsobotla munisipaliteit sluit Lichtenburg, Coligny en Biesiesvlei in en is berug as die mees disfunksionele munisipaliteite in die land. Die organisasie se doelwit is om die kwessie van gebrekkige dienslewering te pak, dikwels met die hulp en steun van die Sakeliga.
1 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min