Platteland Hoop: Mafube-besigheidsforum

Loading player...
“Geen politieke party, besigheid, of instansie gaan ons dorpe vír ons kom red nie. Die enigste mense wat dit kan regmaak is ons,” só vertel Jannie Schabort, ’n boer van Frankfort, en die hoof van die Mafube-besigheidsforum.
Hy het tydens Landbou Weekblad en Senwes se Oplossings vir die Suid-Afrikaanse buite Bothaville in die Vrystaat meer vertel oor wat die gemeenskappe van Mafube (Frankfort, Tweeling, Villiers en Cornelia) in die laaste aantal jare in terme van dienslewering kon vermag het.
2 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min