Platteland Hoop: Mafube First

Loading player...
’n Plaaslike boer Hans Pretorius en sy vennoot Johnny Mokoena dryf Mafube First, wat hulle beskryf as “’n swart inisiatief met wit steun”. Die twee meen ook om werklik ’n verskil in jou gemeenskap te sien is om almal wat ook keelvol vir swak dienslewering is te betrek en saam skouer aan die wiel te sit en nie wag vir iemand om in te gryp nie.
3 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min