Vandag gesels Estie Schreiber oor pyn en die hulp wat "THRESHHOLD" tablette en jel bied!
--:--
Pyn in jou gewrigte of spiere? Of dalk 'n ou sportbesering? Dalk ervaar jy pyn van 'n ongeluk? Langtermyn anti-inflammatoriese middels is net nie die oplossing nie. Het die natuur ‘n antwoord? Ja! "THRESHHOLD" tablette en jel. "ThreshHold" is beskikbaar by apteke landswyd. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za