Sakekamers speel ’n kernrol om ’n gunstige handelsomgewing

Loading player...
Ons sluit hierdie week se terugblik op suksesstories wat by die Oplossings vir Suid-Afrika se Platteland kongres gedeel is, af met raad vanaf Sakeliga, die organisasie wat baie gemeenskappe help in die regsafdeling om hul projekte van die grond af te kry. Piet le Roux meen plaaslike sakekamers speel ’n kernrol om ’n gunstige handelsomgewing binne hul dorpe te skep en beleggers te lok.
4 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min