Bloemskou landbouprogram bars uit sy nate

Loading player...
Bloemskou se landbouprogram bars behoorlik vanjaar uit sy nate. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger het met hoof-uitvoerende beampte Elmarie Prinsloo gesels om meer uit te vind wat besoekers kan verwag…
8 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min