Beveg saam misdaad, proaktief

Loading player...
Gemeenskappe moet saamwerk en voorkomend optree om misdaad te bekamp, want om reaktief op te tree kan ‘n mens duur te staan kom. Tydens een van die sogenaamde ‘kopskuif’ paneelbesprekings by Sakeliga se Kragdag op Malmesbury het TLU SA hoofbestuurder Bennie van Zyl, Prokureur Daniel Eloff en aktivis Ian Cameron oor veiligheidskwessie gesels.
9 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min