Platteland hoop: Ignite and Revive Kroonstad gaan van krag tot krag

Loading player...
Ons fokus op van die suksestories in Sentraal Suid-Afrika wat weer hoop op die platteland te bring. Hierdie stories is gedeel by die onlangse Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland kongres wat deur Landbou Weekblad en Senwes aangebied is. Vandag hoor ons van André van Pletzen van Ignite and Revive Kroonstad, wat hul model vir vernuwing deel…
9 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min