Rudi Nagel - Papaya,Nou, nou gaan ons Braai, ja

Loading player...
Papaya, Nou gaan ons Braai, ja!

Wat ‘n lekkerte as jy nie hoef te kies tussen ‘n stuk papaya of ‘n stuk braaivleis nie! Albei saam is beter as enige een op sy eie. Net so behoort ons nooit te hoef kies tussen ‘binnekamer’ en ‘deurentyd’ gebed nie. Albei is nodig. Nou, nou gaan ons Bid, ja!
9 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min