Nuwe tendense in die wynbedryf

Loading player...
Ons verken die ontwikkelende tendense en ekonomiese impak binne die Suid-Afrikaanse wynbedryf. OFM Agri se Robyn Schutte het met Peter Pentz, kommunikasiebestuuder van De Groote Post kelder gepraat oor huidige tendense en die rol wat die bedryf speel in werkskepping en bevordering van agri-toerisme…
11 Apr 2024 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min