Platteland Hoop: Hantam Community Education Trust

Loading player...
In on laaste insetsel vir die reeks Platteland Hoop, hoor ons van Estelle Jacobs. Sy het tydens die Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland kongres wat deur Landbou Weekblad en Senwes aangebied is, meer vertel oor die Hantam Community Education Trust wat goeie resultate in die Colesberg gebied behaal…
11 Apr 2024 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min