Vrystaat Jongboere bring vars denke na bedryf

Loading player...
Jonger produsente bring nuwe idees en denkwyses na die bedryf. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Vrystaat Landbou se hoof uitvoerende beampte, Gernie Botha, oor die organisasie se jongboer konferensie wat in Bloemfontein plaasvind…
11 Apr 2024 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min