Voorsitter van Vrystaat Landbou Jongboer komitee, Rudo Opperman

--:--
Vrystaat Landbou het onlangs hul Jongboer-konferensie in Bloemfontein aangebied. Vanjaar se tema was die nuwe generasie van landbou. Ons luister na Voorsitter van Vrystaat Landbou Jongboer komitee, Rudo Opperman, se woorde van bemoediging vir die nuwe generasie van boere
14 Apr 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

NAMPO Alfa 2024: ’n Baken vir lewendehawe, landbou en buitelewe

Die lewende hawe- en buitelewe-ekspo, NAMPO Alfa, keer hierdie Oktober terug vir sy derde aflewering, wat beloof om nóg ’n indrukwekkende byeenkoms vir die Suid-Afrikaanse landbousektor te wees. Van 17 tot 19 Oktober 2024 sal die ekspo by NAMPO Park net buite Bothaville plaasvind. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met…
9 Oct 11PM 15 min

NAMPO Park gereed vir Alfa ekspo

Het jy al planne gemaak om NAMPO Alfa te besoek? OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Graan SA se Bennie Saayman om meer oor die geleentheid uit te vind.
3 Oct 11PM 5 min

Skaapgesondheid en wolpryse

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapgesondheid en Zinande Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
3 Oct 11PM 5 min

Mashatile beywer vir beleggings in landbou tydens Suid-Afrika-beleggingsweek in Londen

Adjunkpresident Paul Mashatile lê tans ’n besoek aan Londen af vir die Suid-Afrika-beleggingsweek by die Londense aandelebeurs. Die fokus van sy besoek is om landbouhandel, belegging en vennootskappe tussen Suid-Afrika en die Verenigde Koningkryk te versterk. Hierdie inisiatief is 'n belangrike stap vorentoe vir die Suid-Afrikaanse agri-sektor, aangesien Suid-Afrika poog…
2 Oct 11PM 3 min