
Moedersdag met musiek, geure en goeie geselskap saam met die Secret Artists' Club
Loading player...
Die Secret Artist's Club bied op 12 Mei hul volgende geleentheid in Bloemfontein aan – Scent of a woman, wat beloof om 'n oggend van musikale verkenning, fantastiese kos en 'n viering van die vroue in ons lewens te wees. Stigter Diandra Steenekamp sluit by Yolanda aan in die OFM Art Beat en verduidelik wat jy op Moedersdag kan verwag.