Dr. Johnny van der Merwe - vleispryse

Loading player...
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en tendense en vergelyk die rand/dollar wisselkoers en die jongste oliepryse.
16 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min