Wandile Sihlobo kwartaaloorsig: Infrastruktuur & Tegnologie

Loading player...
Ons luister vandag na die vierde episode in die reeks waartydens OFM Agri se Robyn Schutte en landbousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom Wandile Sihlobo, gesels oor die stand van landbou die eerste kwartaal…
17 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min