‘Gestaakte leeuteling kan einde van spesie beteken’

Loading player...
Kommer bestaan dat gestaakte leeuteling die einde van die spesie kan beteken. Die South African Predator Association se Hannes Wessels glo die onlangse aankondiging van die departement omgewingsake om leeuteling vir jagdoeleindes op te skort, is kortsigtig.
17 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min