Weird Wide Web - 'n Verandering aan Brittanje se klassieke vis en skyfies

Loading player...
Wetenskaplikes dink dat 'n skeepsvretende seewurm - ook bekend as 'n 'naakte mossel' - 'n alternatief vir die klassieke Britse vis en skyfies kan wees.
17 Apr 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Vals instagram huwelik glad nie vals nie

’n Australiese vrou het gevra dat haar huwelik in die hof nietig verklaar word, en beweer dat sy daarin mislei is deur haar man wat vir haar gesê het dat dit net ’n stunt was om sy Instagram-aanhang ’n hupstoot te gee.
20 Jan 8AM 3 min