#DieGROOTBrekfis Sonja Heroldt - Harlekyn (Sensasie Remix)

--:--
Sonja Heroldt het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor haar bekende treffer "Harlekyn" wat deur Sensasie oorgedoen is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
18 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Ian Cameron

Ian Cameron, Voorsitter van die Portefeulje komitee oor Polisie, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy nuwe rol. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Jul 26 min