#DieGROOTBrekfis Ard Matthews oor sy vlug wat moes terugdraai.

--:--
Ard Matthews was op die Flysafair vlug wat moes terugdraai OR Tambo na 'n wiel wat afgekom het. Hy het sy ervaring met #DieGROOTBrekfis gedeel. Luister gerus weer hier.
22 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Ian Cameron

Ian Cameron, Voorsitter van die Portefeulje komitee oor Polisie, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy nuwe rol. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Jul 26 min