Vereistes vir Vergoedingsfondsloonopgawes

Loading player...
Die direkteur-generaal van die departement van indiensneming het in Februarie 2024 bekend gemaak dat besighede vanaf 1 April 2024 verplig is om hulle loonopgawes in te dien by die Vergoedingsfonds.
Work Accident Support, ’n maatskappy wat spesialiseer in die administrasie van werksbeserings en produsente in die landboubedryf ondersteun, se stigter Stephan Pietersen, benadruk dat hierdie proses van kritieke belang is vir alle besighede, insluitend produsente.
22 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min