Die vernietigende effek van chroniese inflammasie – teks-nek
--:--
Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op leefstylverwante kondisies. Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI oor chroniese inflammasie, en ons fokus op nekpyn.