Rudi Nagel - Agter die Blad en Voor die Wind

Loading player...
In my 100ste gesprek met 'n Boom Tema kyk ek met dankbaarheid terug. Ebenezer, tot hier toe het die Here my gehelp!
Ek sien ook dat ek nou my wortels dieper in hierdie vrugbare grond kan laat sak. En ek sien uit om my verstaan takke na nog hoër Hoogtes uit te strek. 'n Boom Website, Videos en Psalm reeks wink in die wind! Maak vir jou 'n grys koppietjie tee, en Stap saam met my verder in die kleurvolle Wonder Woud in....
23 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min