Salileni Dagsorgsentrum in Bethlehem vra die gemeenskap vir hulp

--:--
Louise van den Berg bestuurder van die Salileni Dagsorgsentrum sluit by Yolanda Maartens aan. Sy verduidelik wat van die uitdagings is wat hulle op 'n daaglikse basis moet hanteer?
Wat van hulle huidige behoeftes is waarmee die publiek hulle moontlik kan bystaan? Kontak die sentrum gerus by salilenisgr8@gmail.com of skakel 058 303 1799
24 Apr 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Slipper Day allows you to make dreams a reality

Make a difference in the lives of children fighting life-threatening illnesses by participating in Slipper Day on 31 May 2024 simply by wearing your Slipper Day sticker and slippers! Natalie Lazaris joins Yolanda Maartens to share all the details on how your R20 can help make dreams come true!
6 May 4AM 5 min

Groephoof-uitvoerende beampte van NWK kyk terug oor termyn

Theo Rabe, groephoof- uitvoerende beampte van NWK sluit by Yolanda Maartens aan en kyk terug na 19 jaar by NWK, hy het in tydens moeilike tye dinge omgedraai toe van NWK se sakesegmente nie meer winsgewend gefunksioneer het nie en produsente self gesukkel het met uitdagings soos droogte. Hy deel…
3 May 6AM 7 min

Die behoefte wat 115 jaar terug tot die ontstaan van NWK gelei het

Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie sluit by Yolanda Maartens aan om kortliks 'n terugblik te gee oor die ontstaan van NWK – hoekom produsente dit 115 jaar gelede nodig geag het om ‘n koöperasie op die been te bring en hoekom ‘n maatskappy soos NWK vandag nog relevant…
3 May 6AM 5 min

Kies plaaslik, kies IQTech

Soek jy ‘n geworderde inklok stelsel wat by jou besigheid se behoeftes pas? En wat ook salaris uitbetalings vir jou as besigheid sal vergemaklik? IQTech in Bloemfontein kan help! Yolanda Maartens het met Wally Devenier, IQTech se Finansiele Direkteur, gepraat om meer uit te vind.
30 Apr 6AM 4 min

Cars in the Park: 'n fees vir motors en families

Hierdie opwindende geleentheid, aangebied deur C & F Motor Spares, vind plaas op Woensdag, 1 Mei 2024, by die Martie du Plessis Skool in Fichardtpark, Bloemfontein. Yolanda Maartens het met Tertius Swartz daaroor gepraat.
29 Apr 6AM 3 min