Opleiding in landelike veiligheid aangebied

Loading player...
Landelike gebiede word veral geteiken wanneer dit by misdaad kom. Produsente moet paraat wees en voordurend by bly met die nuutste teenvoeters vir gevaar. Johan Gunster gesels met Pieter Kemp, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee, wat onlangs opleiding by Waaikraal, Bloemfontein aangebied het, asook Landi Wilson, een van die deelnemers.
24 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min